Hulp benodig met huis brand in Benoni area

NCA Reaksie Gauteng

Tyd: 00:05
Datum: 17 Mei 2020

Hulp is gevra deur Killer/Dawie Prollius te Whatsapp groep NCA Reaksie Gauteng, aangaande ‘n huis brand in die Benoni area.

Willem het op die toneel af gestaan om 00:15. ‘n Lid van NCA het gehelp om die brandweer uit te stuur. Niemand is in die brand beseer nie.

Baie dankie vir almal se hulp .

Leave a Reply

Your email address will not be published.