⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 BOSHOEK📌

INBRAAK/DIEFSTAL
Vrydag 14/03/2020 om 16:00 het Oom Jan (Die Opsigter van die plot by Leopard Liquor Restaurant) vir Gideon Erasmus gekontak en bystand gevra weens ń inbraak.
Gideon het na die toneel gegaan en ondersoek gaan instel.
Die boosdoeners het toegang tot die perseel verkry deur ń gat wat hulle aan die agterkant van die perseel gemaak het.
Hulle het drank en ander goedere gesteel.
SAPS is gekontak en ń Saak is oopgemaak.

🤝🏻 Dankie 🤝🏻
Kitty en Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/Boshoek/GPF vir jul hulp en Bystand.
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie

Leave a Reply

Your email address will not be published.