N.C.A Reaksie Randfontein Gauteng

Sean du Plooy
18/03/20
Tyd:20:10
Ontvang oproep vanaf Eienaar van Woning 29 Raven Straat Greenhills van positiewe inbraak….op toneel vind ons hulle het toegang bekom van agter die Perseel waar hulle drade geknip het.
Klankstelsel is geneem asook Televisie.

Geen Arrestasies.

Leave a Reply

Your email address will not be published.