NCA Reaksie Gauteng

Sinoville 15/12/2019

Ockert de Bruyn.

Inbraak waar verdagte op Sekuriteitsfirma geskiet het.

Gelukkig mis. 2 in arres.
Ons het egter nie die wapen op hul gekry nie.
Moontlik nog in erf versteek tussen Braam Pretorius en Appelblaar in Magalieskruin.
Ons, K9, SAPS het gesoek. Kon nie wapen kry nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published.