⚔ NCA NW REAKSIE⚔

📌RUSTENBURG/BLESKOP📌

 

*INTIMEDASIE*

Woensdag 22/7/2020 om 11:00 het ń dame op ons NCA ASSIST Zello kanaal ń noodkreed gegee en om hulp gevra, omdat sy deur ń klomp bravo mans by haar winkel te Bleskop ge-intimedeer word.

Ben Almero het die klagte hanteer en die saak herlei na ons NCA NW Reaksie W/app platvorm. Hy het ook die Namola pinlocation op die groep gedeel waarheen die “responders” reageer het.

Johann Claassen NCA NW Reaksie en Henry Holtshuizen Henkor K9/ NCA NW Reaksie het dadelik reageer terwyl Namola SAPD in kennis gestel het.

Op die toneel was alles weer rustig.

Om 14:20 was SAPS op toneel en die toneel is aan hulle oorhandig. NCA staan af om 14:35.

🤝🏻 Baie dankie🤝🏻

Johann Claassen NCA NW Reaksie,

Henry Holsthyzen Hencor K9/NCA en JJ Britz/BL vir julle bystand.

Die dame vra ook om my dank aan julle oor te dra.👊🏻

Faan Swanepoel NCA NW Reaksie

Leave a Reply

Your email address will not be published.