⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG/R24📌

KAPING
Woensdag 26/02/2020 om 09:10 het Jean Keyser NCA NW Reaksie/Rustenburg GPF EXCO ń boodskap ontvang van ń motor ongeluk op die R24 by die sirkel by die Kasteel.

Die persoon het nie gestop nie maar net die insident aangemeld.
JC van GPF sekt. 5 het vir Jean laat weet dit is ń kaping en nie ń ongeluk nie.

Jean is ook na die toneel waar twee van die verdagtes gearresteer is, en die derde een met die vuurwapen te voet gevlug het. Rustenburg K9 en SAPS het die verdagte probeer vang maar het ongelukkig die spoor in die veld verloor.

🤝🏻Baie dankie🤝🏻
Jean Keyser NCA NW Reaksie/GPF,
JC GPF Sec 5, SAPS, K9, en alle Publieke lede wat betrokke was.🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie

Leave a Reply

Your email address will not be published.