*N.C.A Reaksie Randfontein Gauteng
16/12/19
14:41
Sean du plooy

Het oproep ontvang vanaf my Buurvrou waar sy gevra het kan ek haar bystand verleen aangaande haar 83 jarige Ma wat n ligte Beroerte gehad het, ek het dadelik hulp verleen aan haar met aankoms op toneel, asook dadelik hulp aangevra.

Rudy Francis N.C.A en Hendrik Rademeyer N.C.A lede het my bystand verleen om die nodige Mediese Personeel te ontbied na toneel.
Dame is per Ambo vervoer na hospitaal
Baie dankie aan die betrokke lede wat bystand verleen het.

Leave a Reply

Your email address will not be published.