⚔️ NCA NW REAKSIE⚔️
📌 HARTBEESPOORT📌

Op die 03 September 2020 om en by 18h30 het n nood inroep gekom op NW Reaksie dat daar ‘n bakleiery en mes geveg is tussen die sateliet pad en die BP garage naby the Island.
Phillip Joubert het onmiddelik reageer en na die toneel gejaag om bystand te lewer aan n sekuriteit maatskappy op toneel op roete het ek PWV sekuriteit genader en veduidelik wat aan die gang is en dat ons die SAPD en ABS dienste benodig en die koordinate gegee wat ek gekry het. Op toneel aangekom was die geveg so te sê verby en die sekuriteit op toneel het my meegedeel dat daar ‘n bravo man agter in ‘n blou Ford Focus gelaai is op daardie oomblik het nog ‘n sekuriteit maatskappy opgedaag, SRU, ons het die mense ondervra waarop hulle ons meegedeel het dat dit ‘n familie ding is om rede die swartman sy ouma se bakkie sonder toestemming geneem het en hom stukkend gery het. Hulle het die bakkie met ‘n BMW daar weggesleep ons het toe afgestaan en toneel verlaat!! SAPD EN ABS nie op gedaag nie!!!!
🤝🏻Baie dankie vir almal wat bystand verleen het op die toneel 👊🏻
Faan Swanepoel
NCA NW Reaksie

Leave a Reply

Your email address will not be published.