⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG📌

MOTORDIEFSTAL
Sondag 20/10/2019 om 11:20 het ons ń aanvraag gekry om ń voertuig wat in Rustenburg gesteel is te gaan herwin.
Ek en Leonie het onmiddelik reageer. Leonie het bestuur en ek het die nawigasie gedoen.
Ek het met Jean Keyser NCA/GPF op Olifantsnek kontak gemaak om vir ons bystand te reël.
Om 12:00 het ons die voertuig herwin en SAPS is gekontak.
🤝🏻 Baie dankie🤝🏻
Leonie Swanepoel NCA.
Jean Keyser NCA/GPF vir jou reëlings vir bystand.
Thanks to Rustenburg SAPS K9 and all the other SAPD members for your Rapid Response. 🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie.

Leave a Reply

Your email address will not be published.