Motorfiets Diefstal, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG📌

MOTORFIETS DIEFSTAL
Sondagoggend 15/12/2014 om 3:37 is daar op Zello vir bystand gevra in Santolina Laan bo die 100s waar daar ń motorfiets gesteel is.
Lede het van verskillende rigtings af die toneel benader en was op die uitkyk vir die verdagtes.
Nadat daar met die Eienaar se vrou gepraat is en ń beter beskrywing gekry het van die mototfiets en verdagtes het die manne bietjie die area begin patrolleer en die Eienaar het die motorfiets in ń veldjie in Pendoring Laan gevind.

🤝🏻Baie dankie🤝🏻
Ansie Pretoruis NCA/RCCF
Kobus Ferreira NCA/RCCF
Clinton Cilliers NCA/RCCF
Danie Eastes RCCF
Tilla en Frans Schultz RCCF en ADT vir jul flink en vinnige optrede
Faan Swanepoel NCA NW REAKSIE

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top