⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 BOSHOEK📌

MOTORONGELUK
Woensdag 19/02/2020 om 6:40 het Gideon NCA NW Reaksie/Boshoek GPF ń oproep ontvang van ń publieke lid wat bystand gevra het by ń motorongeluk waarin ń motor en ń bus betrokke was.
Kitty en Gideon het na die toneel gegaan en gevind dat die motor in die bosse in is.
Hy het ER24 gekontak vir die beseerde persone en so ook vir Phokeng SAPS wat ook vinnig reageer het. Anton’s Towing was ook vinnig op toneel.

🤝🏻 Baie dankie 🤝🏻
Vir almal se betrokkenheid en vinnige optrede. 🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie

Leave a Reply

Your email address will not be published.