⚔ NCA MPUMALANGA REAKSIE⚔
📌 STOFBERG📌
MOTORONGELUK/ONKLAAR MOTOR
Dinsdag 14/01/2020 ongeveer 20h00 het Ben op NCA Mpumalanga Reaksie ń motor voertuig ongeluk gerapporteer en gevra vir Mediese bystand.
Hennie Pretorius NCA MP Reaksie Hoof het ER 24 onmiddelik ontbied.
Ben het ook hulp gevra vir ń persoon wat in dieselfde area gaan staan het waarvan die band sowel as die spaarband pap was. Hennie Pretorius het met Antonette Lacante kontak gemaak in Middelburg, aangesien hulle nader was.
Antonette het dadelik met hulle Buurtwag in kontak gekom en hulle sowel as haar man Johan is uitgestuur na die toneel. Hulle kon help en hy was toe na ń veilige plek.
Ongeveer 02:00 die oggemd van 15/01/2020 het Faan met my in verbinding getree. Die voertuig het 80km verder weer n band probleem opgetel en ontdek dat hulle die moersleutel by die eerste toneel verloor het. Hulle het gevra of ons hulle met ń grinder kon help. As gevolg van die feit dat hulle reeds so ver van ons was. Kon ons egter nie help nie. Hulle was op die stadium by ń vulstasie.
🤝🏻Baie dankie🤝🏻
Ben Almero NCA
ER 24
Antonette Lacante NCA
Johan Lacante en
Middelburg buurtwag