NCA Wes Kaap Reaksie
31/01/2020
11:24
R304 net agter Nooitgedacht Estate
Stellenbosch area
Ben NCA het geval oorgetrek van Namola van n Dame wat langs die pad staan wat se voertuig probleme gee en moontlike insleepdiens gaan benodig.
Robin Victor van NCA Wes Kaap Reaksie het dadelik reageer en nodige hulp ontbied.
Brigadier David Victor van BL het uitgegaan na die Dame langs die pad, die voertuig nagegaan en die probleem was dat die ratkas opgepak het
Brigadier David Victor het die Dame ingesleep en seker gemaak dat sy veilig is
Baie dankie aan almal betrokke en vinnige reaksie, so maak NCA en BL saam n verskil