Nooddienste benodig
Randfontein
Gauteng
N.C.A Reaksie Gauteng
Sean du plooy
18/04/20
Tyd:11:45
Ontvang oproep vanaf n Dame genaamd Sheila wat vra of ek kan help om Nooddienste (Ambulans) te ontbied vir n 71 jarige Dame met n vermoedelike maag sweer, ek het gekontak maar geen terugvoering gekry vanaf Noodnr nie, het op NCA Reaksie Gauteng geplaas, waar Michelle Vaalmarina Reaksie en Ben Almero (Supa1) my bygestaan het om Ambulans te ontbied.
Baie dankie aan almal wat bystaand verleen het