Nooddienste benodig Randfontein
Gauteng

NCA Reaksie Gauteng Randfontein

Sean du Plooy
04/04/2020

Tyd: 07:00

Hulp is aangevra vir ń 36 jarige dame wat ń beroerte gehad het te Palm Straat Greenhills, Randfontein Gauteng.

Ek het Netcare Despatch Centre gekontak en ń Ambulans is ontbied.

Pasient is geneem na Lenmed hospitaal.

Dankie aan Netcare Nooddienste.

Leave a Reply

Your email address will not be published.