Nooddienste, Valtaki, Gauteng

NOODDIENSTE VALTAKI GAUTENG

Nooddienste benodig Valtaki, Bronkhorspruit

NCA Reaksie Gauteng

Dawie Prollius
08/06/2020

Tyd: 21:01

Hulp is aangevra, deur ‘n dame aangesien haar seun vermoedelik ‘n Epileptiese aanval gekry het.

Om 21:40 het ek en EMS Gauteng by die toneel aangekom. Daar is vasgestel dat hy nie ‘n Epileptiese aanval gehad het nie, maar onder die invloed van dwelms was.

Hy het al die vensters van die woning uitgeslaan en sy hand gebreek. Ek het SAPD ontbied.

EMS het die seun behandel en Hospitaal toe geneem en ek het hulle vergesel.

By die Hospitaal is bevestig dat hy onder die invloed van die dwelm Flaka ook bekend as die “Zombie Drug” was.

Baie dankie aan EMS Gauteng, SAPD en NCA Reaksie Gauteng

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top