NCA Gauteng Reaksie
23/02/2020
Ongeveer 21:00
Solomon Mahlangu / Lynnwood Kruising
Phillip Mostert

Brinant Volkswagen Polo en n Mercedes het mekaar gestamp by die kruising, ek was gebel deur n vriend en het dadelik soontoe gery.

3 de onscene, 2 Tow bakkies was voor my daar, altwee van First Help Towing die drywer van Brinant Security was beseer in sy nek en lam in sy gesig.

Het hom gestabiliseer net voor nog n Brinant voertuig daar opgedaag het, net na dit het Smart Medics opgedaag en ek het hulle gehelp met die spinebord om hom by die passasier kant uit te trek, ons het hom toe in die Ambulans ingelaai en hom afgestuur Hospitaal toe.

Ek het die Tow truck, Firsthelp Towing gehelp met die Mercedes, voertuig is op n Rollback gelaai, en het daarna die toneel verlaat.

Leave a Reply

Your email address will not be published.