Onklaar Voertuig, KZN

Saterdag 9 November 2019 boodskap op Natal Reaksie groep ontvang van 2 blanke mense wat gestrand staan met voertuig wat onklaar geraak het.
Ek het Hannes Jacobs gekontak en hy is dadelik uit soontoe volgens “pindrop” wat ons ontvang het. Ek het die dame geskakel en als was nog reg op daardie stadium.
Hannes het hulle gekry en hulle motor na die naaste vulstasie gesleep en mense huistoe geneem want hulle was onder die invloed van drank.
Saak gesluit om 22.00.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top