NCA Reaksie Gauteng

27/04/2020
Dewald le Grange NCA Reaksie

Onluste Pretoria Oos
Hoek van Garsfontein en De Villebois Mareuil Straat asook
Hoek van Wekker en Brabham straat
Metro en SAPD is teenwoordig, sowel as Sekuriteitsmaatskappye.

8 persone is gearresteer wat Woolworths wou plunder.

Baie dankie aan
Dewald le Grange
Sekuriteit maatskappye en
SAPD

Leave a Reply

Your email address will not be published.