⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG📌

ONWETTIGE INDRINGING
Saterdag 23/5/2020 is daar op ons dorp se lokale patrollie groep vir bystand gevra in Olienhout Laan in die hoë 20s.
Van ons NCA NW Reaksie lede het reageer en so ook verskeie Sekuriteits Maatskappye en publieke lede.
SAPS was ook gekontak.
Soos ons verneem was daar geen geweld nie en met SAPD op toneel en wat besig is met onderhandelinge tussen die betrokke partye en met alles onder beheer het almal afgestaan.

🤝🏻Baie Dankie🤝🏻
Jaco vd Merwe NCA/RCCF,
Natalie Grant NCA/SAFECOR,
Rian Oelofse NCA/SAFECOR,
Jaen vd Merwe NCA/Wenkomando,
Henry Holsthyzen NCA/Hencor K9,
Corné Labuschagne NCA/Hencor K9, SAPD en al die ander publieke lede wat reageer het en kom bystand bied het. 🤝🏻
Julle is kookwater
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *