⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 DONKERHOEK📌

PAD BYSTAND
Saterdag 4/1/2020 om 17:14 het ek ń boodskap ontvang waar 2 dames oppad van Sun City se kant af rigting Gauteng in nood verkeer op die Donkerhoek pad met hul voertuig wat onklaar geraak het.
Ek het vir Gideon Erasmus, Boshoek GPF/NCA NW Reaksie privaat gekontak en hy het bevestig dat hy hulle gaan bystaan.
Die dames se versekering het vir hul gereël vir insleepdiens en Gideon staan af nadat die dames en die voertuig die toneel veilig verlaat.
🤝🏻Baie dankie Gideon vir jou en jou vrou se vinnige optrede 🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW REAKSIE

Leave a Reply

Your email address will not be published.