01/03/2020

Hennenman, Vrystaat

Lourens Smit

Het n bejaarde Dame omstreeks 20:52 gehelp wat langs die pad gestaan het met n pap battery. Ek het haar gehelp en die kar gejump waarna ek toe die Alternator, Battery asook die Regulator getoets het om vas te stel waar die probleem le en het haar agtervolg tot sy veilig by haar kinders was.

Leave a Reply

Your email address will not be published.