⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 VENTERSDORP📌

PAD BYSTAND
Sondag 15/12/2019 om 02:40 het ek ń boodskap ontvang van Kobus Ferreira NCA/RCCF van ń voertuig wat buite Ventersdorp op die Ventersdorp/Rustenburg pad staan sonder brandstof.
Ek het met Frikkie Boshoff NCA NW Reaksie lid van Ventersdorp kontak gemaak en hulp gevra.
Ek het kontak gemaak en met ń dame gepraat en ń pin location aangevra, dit vir Frikkie aangestuur en hy het bevestig dat hy oppad is soontoe. Op die toneel het Frikkie vir hulle brandstof ingegooi.
Frikkie het seker gemaak die voertuig start en die mense die toneel veilig verlaat. 03:40 het Frikkie my laat weet hy is ook weer veilig tuis.
🤝🏻 Baie dankie🤝🏻
Frikkie Boshoff NCA NW Reaksie vir jou vinnige bystand om daai mense veilig te kry.
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie

Leave a Reply

Your email address will not be published.