⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 BRITS / ZANDFONTEIN📌

PLAASAANVAL/GEWAPENDE ROOF
Vrydag oggend om 01:30 die oggend het Carin en Francois Murray NCA NW Reaksie lede wakker geword van ń geraas buite hulle woning.
Hulle het onmiddelik gaan ondersoek instel en gevind dat die bure aangeval en beroof is.
Die aanvallers het die deure oop gebreek om toegang tot die woning te kry.
Die inwoners was met wapens aangehou en beroof.

Oppad uit het hulle die voertuie se bande gesny. Die honde was ook vergiftig. Gelukkig was die inwoners ongedeerd.
SAPS is gekontak en die saak is aan hulle oorhandig.
🤝🏻Baie dankie🤝🏻
Carin en Francois Murray NCA vir jul bystand en RDL Jan Smith VF+ Madibeng wat gereël het met Afriforum vir berading vir die inwoners. 🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie.

Leave a Reply

Your email address will not be published.