⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 SWARTRUGGENS📌

SIEKTE/ BYSTAND
Woensdag 22/01/2020 om 23:15 het daar op Millvale Plaaswag se burgerband radio ń noodroep deurgekom van ń man wat bystand en ń Ambulans benodig.
Rudolf de Kock NCA NW Reaksie/ Millvale plaaswag het dadelik reageer en by hul Beheerkamer die nodige inligting bekom.
Rudolf het dadelik na die toneel gehaas en het beheer geneem van die situasie.
Willem se vrou het ń Epileptiese aanval gekry en Willem het self met sy vrou hospitaal toe gejaag.
Een van die plaaswag lede wie se kinders vriende is met Willem se kinders het hulle saam met hulle huistoe gevat na veiligheid.
Rudolf hulle staan af om middernag.
🤝🏻Baie dankie🤝🏻
Rudolf de Kock NCA NW Reaksie/Millvale plaaswag, Rayno en Willie Millville plaaswag en Millville plaaswag beheerkamer vir jul vinnige reaksie. 🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie

Leave a Reply

Your email address will not be published.