SITRAP
RIVERSDAL BUURTWAG / ALBERTINIA PLAASWAG

27/09/2020

LPR ALERT

CA198515 – Wit Mercedes Benz – C Class
Suspected Cloned Plates
Gang related shooting suspects, York Rd, Muizenberg (08/03/2018)

14h50
Voertuig aktiveer Witsand N2 kamera, SM2 stel Plaaswag en Buurtwag in kennis.

15h16
Z8, Z4 & Z7 aktiveer KFC N2 te Riversdal om te monitor.

15h27
Z8, Z4 & Z7 bevestig eyes on rigting Albertinia op N2.
SM2 & AM2 kontak Albertinia GDS en Sgt Fielies stuur voertuig N2 toe vir monitor.

15h31
A1 mobiliseer N2 toe.
DA9 mobiliseer na Alwyn fabriek Albertinia.

15h50
AM2 maak kontak met Kpt Donovan Pietersen, LPR Data Source, hy bevestig dat 2 van die verdagtes al reed doodgeskiet is in ander Gang related shootouts, en dat as die voertuig afgetrek word, die voertuig se registrasie net nagegaan word om die voertuig klaring van die stelsel te kry.

15h52
Albertinia SAPD, voertuig A10, lede AO Japhta & Cst Oktober trek voertuig af sowat 5kms buite Albertinia, rigting Mosselbaai.

15h54
Voertuig lisensie skyf, registrasie en VIN is nagegaan en dit is bevestig dat Mnr Nombamba van Khayelitsha die eienaar is.
Die insittendes is dankbaar dat hul voertuig skoon verklaar is, en is op hul pad gestuur.

15h57
Alle lede staan af.
AM2 sal die LPR opdateer om die voertuig te ‘suspend’ van die alerts af.

SM2 – 0kms – 1uur15mins
Z8 – 80kms – 1uur15mins
Z4 – 80kms – 1uur15mins
Z7 – 80kms – 1uur15mins
A1 – 34kms – 50mins
DA9 – 9kms – 20mins
AM2 – 0KMS – 1 UUR

SITRAP EINDE

Leave a Reply

Your email address will not be published.