SITRAP
Albertinia Plaaswag

09 September 2020

FEM Research Consultants
Silver Ford Figo
CA252398

10h47
▪️A42 kontak AM2 ivm voertuig met 2 dames in wat glo Sensus op Plase doen en stuur hul Kennisgewingbrief deur.
▪️AM2 kontak Grant George (060 535 0820), hy Bevestig hy werk lankal nie meer vir FEM Research nie.
▪️AM2 kontak Megan Jooste (0218087601), direk na voicemail.
▪️A1 & A17 mobiliseer na A42.
▪️AO T Badenhorst, Albertinia GDS mobiliseer.
▪️AM2 kontak Jason Joncke, STATS SA, 0795010178, hul dra Geen kennis van die Sensus nie.
▪️AM2 & SM2 Google die Maatskappy, gelyste #’s, webtuiste en adres is almal’ non-existent’.
▪️CIPC Registrasie het in Maart 2020 verval.

11h18
▪️AO T Badenhorst, A1 & A17 op toneel.
▪️Tel #’s op ID kaart bestaan nie.
▪️Megan Jooste, 0218087601, kontak AM2 en sê FEM het die tender om die sensus te doen. Gee AM2 kontak # van Bhavna Bissoon (0797094361) en Amrish Bissoon (0837940165).
▪️AM2 kontak Bhavna Bissoon, gee AO T Badenhorst se # sodat Bhavna kan kontak maak.

12h00
▪️AO T Badenhorst Bevestig sy begelei die Figo GDS toe waar die Supervisor van FEM haar sal ontmoet met hul papierwerk vanaf Departement van Landbou.

12h37
▪️AO T Badenhorst Bevestig die Supervisor sê die nuwe kantoor persoon het nie hul papierwerk opgedateer nie.
Die onus is op die Supervisor om te verseker hul papiere is in orde.
▪️Indien FEM konsultante nie met opgedateerde ID kaart & papiere is nie, sal hul nie toegang tot die gebied verleen word nie.

13h31
▪️Departement van Landbou, Gertrude, 0218085086, kontak AM2 om te Bevestig dat die Departement ondersoek instel hoekom FEM se papiere nie op Datum is nie en ook te Bevestig dat FEM wel aan gestel is deur die Departement in 2017 om die Sensus te voltooi.

14h49
▪️STATS SA, Jason Joncke, kontak AM2 om te Bevestig dat hul wag vir die sogenaamde Kennisgewing van Departement van Landbou aan STATS SA wat glo in 2018 uit gestuur is, hy stel verdere ondersoek in.

AM2 4uur 0kms
SM2 1uur 0kms
A1 2uur 117kms
A17 2uur 117kms
A42 1uur 0kms

SITRAP EINDE

Leave a Reply

Your email address will not be published.