SITRAP

24/10/2020

19h22
▪️A5 kontak AM2 ivm persoon by waenhuis.
▪️A1, A14 & A17 mobiliseer.
▪️A20, DAM2 & DA31 op gereedheid.
▪️AM2 gee deur aan SAPD, SAPD lede mobiliseer.

19h32
▪️A17, A1 & A14 op toneel en begin Perseel deursoek vir verdagte.
▪️A17 dek stoor, A1 dek Hoof huis en Bevestig eienaars is veilig.
▪️A14 dek huurders huis.
▪️Huurders Bevestig verdagte is op hul werf.

19h41
▪️1 c/m is vasgetrek in die plaaswerf en oorhandig aan SAPD lede.
▪️Verdagte is GDS toe geneem vir prosessering en verklaring van betreding word oopgemaak.

20h11
▪️Alle lede staan af. En bedank Albertinia SAPS vir hulle spoedige en doeltreffende optrede.

A1 1uur 18kms
AM2 1uur 0kms
A14 1uur 18kms
A17 1uur 18kms
A20 1uur 0kms
DAM2 1uur 0kms
DA31 1uur 0kms

SITRAP EINDE

CAS # 65/10/2020

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *