Sitrap, Albertinia, Wes Kaap

SITRAP

Albertinia Plaaswag

05/09/2020

LPR ALERT

HF49NWGP
Wit VW Polo
📍Huisbraak, waar 3 b/v & 1b/m by ‘Te Koop’ huise intrek om huis te besigtig.
B/m klim nie uit voertuig uit nie, 2 dames hou die persoon/e besig terwyl die 3de een die huis beroof.

SAKE :
341/9/2018 Bedfordview
516/10/2018 Florida
171/10/2018 Edenvale
384/11/2018 Florida
212/05/2019 Brits
94/08/2019 Sebenza
24/10/2019 Alberton

12h54
▪️SB15 kontak AM2 oor LPR alert.
▪️AM2 & A1 mobiliseer N2 rigting Albertinia.
▪️SB15 Bevestig Data Source wil voertuig nog afgetrek hê.
▪️SB15 begin saak nommers ontvang.
▪️Stel Riversdal Buurtwag in kennis, hul monitor Riversdal.
▪️SB15 monitor Stilbaai.

13h24
▪️A1 & AM2 kry ‘eyes on’ rigting Mosselbaai.
▪️AM2 stel Navic & Provinsiale Verkeer Mosselbaai in kennis.
▪️Insp. von Emmenis aktiveer Kwanonqaba SAPD en hul staan by by Mosgas se Hoof ingang om voertuig af te trek.
▪️AM2 stel almal in kennis voertuig trek in lay by in, maar stop nie, vermoedelik om ‘eyes on’ af te skud.
▪️Net na Gourits brug ry voertuig aansienlil stadig in die vinnige Baan terwyl die passasier herhaaldelik die venster oop en toe maak. Eyes on het nie verby gevat nie.

13h46
▪️Voertuig is suksesvol afgetrek deur Insp von Emmenes.
▪️Cst Duitsjan, Kwanonqaba SAPD neem beheer van toneel.
Lede op toneel:
Kwanonqaba SAPD :
KN4 & KN8
Sgt Adam’s, Cst Duitsjan, Cst Kumkani, Cst Boesak.
Provinsiale Verkeer:
Voertuie M08, M13, M02, M17, M07.
▪️Insittendes is 1b/m en 1 b/v.

14h28
▪️AO Moos, Kwanonqaba Investigations arriveer op toneel.
▪️Beide insittendes word in aanhouding geneem vir verdere ondersoek en voertuig is begelei Kwanonqaba GDS toe.

14h56
▪️Alle lede staan af.

SB15 4kms 2uur
A1 119kms 2uur
AM2 119kms 2uur

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top