Veediefstal, Potchefstroom, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 POTCHEFSTROOM📌

VEEDIEFSTAL
Sondag 15/03/2020 om 11:00 het Willie en Libby Malan met hul patrollie (drade ry) vermoedelike gesteelde beeste opgemerk.
Die brandmerk is nagegaan en die regte Eienaar is opgespoor.
Twee arrestasies sal volg. Die beeste is vermoedelik deur ń Derde party gesteel wat dit aan die huidige Eienaar verkoop het.

🤝🏻Baie dankie🤝🏻
Willie en Libby Malan NCA NW Reaksie vir julle oplettendheid en harde werk en so ook vir Fochville (STICK) Stock Theft Intelligent Center vir julle bydra in hierdie groot sukses. 🏅
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top