⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG/Wigwam📌

VELDBRAND ♨️
Maandag 25/5/2020 om 14:20 is daar op Whatsapp gevra vir bystand met ń vuur wat buite beheer geraak het in die Wigwam area buite Rustenburg.
Ek het met Charl Visser NCA/NW Reaksie kontak gemaak en hy het met my bevestig hy reageer saam met die Rebel brandspan.
Hulle maak net vol water en hulle gaan bystand bied met ń Samel 20 en ń Buffel.
Net na 16:00 het Charl terugvoer gegee en gesê die brand is geblus, hulle staan af.

🤝🏻 Groot Dank aan 🤝🏻
Charl Visser NCA/Rustenburg Landelike Diens en die Rebel Brandspan vir jul vinnige en professionele optrede 🎖️
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie.

Leave a Reply

Your email address will not be published.