⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG📌

VERDAGTE PERSOON
Sondag 23/02/2020 om 19:45 is daar op Zello vir bystand gevra in Lukas Staat 26 waar daar ń verdagte blanke man op die sypaadjie lê.
Ek en Leonie het dadelik reageer en Tilla en Frans het ook by ons aangesluit.
Ons het die persoon wakker gemaak en gesien dat hy niks makeer nie. Hy het aan ons verduidelik dat hy vir sy Pa en Stiefma wag om vir hom geld te bring. Sy Pa het net gou sy Stiefma by die werk gaan haal.
Met verdere ondersoek het Frans verneem dit is nie sy Ouers wat in daai perseel bly nie, en ons het hom gevra om die area te verlaat en vir hom gesê dat dit nie veilig is om so in die donker op die sypaadjie tussen die gras te slaap nie.

🤝🏻 Dankie🤝🏻
Leonie Swanepoel NCA NW Reaksie/RCCF
Tilla en Frans Scultz RCCF vir jul flinke reaksie. 🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie

Leave a Reply

Your email address will not be published.