Vermiste Dame, Centurion, Gauteng

11 Okt 2020
NCA GP Reaksie
Centurion
Dewald Venter

Vermiste Dame

Oproep vanaf ODB
07:16
Versoek aandag gee aan die saak van die vermiste Dame
DV1 het die nodige mense gekontak en nodige inligting gekry
DV1 het uitbeweeg na Grey Owl Shopping Centre
Afgestaan 7:40
Waar hy DV1 in kennis gestel is dat die virmiste dame 10/10/2020 omstreeks 14:30 Kos gekoop vir die bedrag van R400 by Fortune Dragon Restaurant volgens Bankstate En
10/10/2020 (19:30) het die Dame haar Ma laat weet sy is oppad huis toe en nooit opgedaag nie.

Het kontak met die Pa gemaak en meer inligting ontvang.
Die Restaurant eienaar se strokies kon nie bevestig dat transaksie wel plaasgevind het nie, maar
wel met Bank bevestig dat transakie plaasgevind het by Fortune Dragon Centurion maar Speedpoints kan geskuif word landswyd.

NCA Reaksie lede ontbied
DV1
WV
UV71
GPF lede van die area
Altesaam 5 voertuie wat omstreek 11:30 begin uitbeweeg rigting
Pta Moot area wat ons
verskillende paaie gedek het om te kyk of iemand haar nie gewaar nie na die Ouers Hospitale en SAP in kennis gestel reeds al 10/10/2020 gekontak het
Ons het deurgery na huis en assemble by LA Arms in Soutpansberg waar nog meer voertuie bymekaargekom het.

Saam beweeg na Fortune Dragon Groenkloof.

Daar aangekom met fietswinkel aan regterkant en videofootage deurgegaan en niks gekry nie.
Terugbeweeg na eerste beginpunt.
Na afgestaan het het DV n stemboodskap ontvang waar die Dame vir haar vriend gestuur het waar sy bevestig het sy is veilig en wil net “chill”

Huistoe gegaan en gewag vir kontak met haar ouers vanaf Dame.
16:50 het daar n gerug deurgekom dat sy veilig is
DV het Ma gekontak en dit is bevestig dat sy gevind is omrede daar 14:00 n gerug was dat sy gevind is in Durban wat vals was.
Die tweede gerug was waar en kontak is gemaak met die broer wat op toneel was.
DV het deurgery na die pindrop van Centurion na Meyerspark en verby die Dame gery waar sy met groot glimlag in haar voertuig gery het.

Alle lede wat deel was van die soektog het bymekaar gekom en debriefing is gedoen.

Dame is veilig en nodige hulp sal gebied word vir die Dame se situasie.

Baie dankie aan almal wat betrokke was

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top