07/09/2020
18:00
Omstreeks 18:00 is Hannes Coertze gekontak deur Barry Meyer. Sy broer se seun is reeds vyf dae vermis en het gevra of NCA kan help om hom op te spoor. ‘n Bolo is uitgestuur en die reaksie lede is in kennis gestel om op die uitkyk te wees. Daar is inligting ontvang dat hy in Kemptonpark area is. Hulp is ook van Emergency Assist South Africa aangevra.
JJ Grey, ń privaat speurder van Ramsgate het ook sy hulp aangebied en gastehuise in die betrokke omgewing geskakel.
Gys Meyer is 08/09/2020 veilig gevind.
Baie dankie aan:
Hannes Coertze van NCA Mpumalanga Reaksie
NCA Gauteng Reaksie
Amanda Green en Emergency Assist South Africa
JJ Grey privaat speurder, Ramsgate

Leave a Reply

Your email address will not be published.