Vermiste persoon in Oos Kaap, hulp vanuit Gauteng

04 Febraurie 2020
07:40
Sean du Plooy Randfontein

Reaksie Gauteng NCA
Ontvang oproep vanaf n Dame genaamd Louise telefonies waarna sy omhulp gevra het aangaande haar Vader Jacobus Frederik Van Staden wat vermis was vir 4 dae.

Nadat hy in Umtata op die Eldo Bus moes wees na Klaver Engen Garage, maar het nooit op Klaver aangekom nie, het kontak gemaak met Werner NCA so ook met Aubyn NCA waar sy dit vir my op NCA Wes Kaap Reaksie en NCA Oos Kaap Reaksie groepe geplaas het

Om 08:38 ontvang ek stemboodskap vanaf sy dogter Louise hy is gevind in Bedfordview waar hy kontak gemaak het met sy familie, hulle gaan hom opbring na Vereeniging na sy Seun

Baie dankie aan die wat gehelp het

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top