NCA Reaksie Limpopo
11/02/2020
09:20
Vermiste persoon
Een van NCA se lede het NCA verwittig van haar seun wat vermis is vanaf 10/02/2020 en die nodige inligting deurgegee
n Bolo is uitgestuur op al NCA se groepe
Baie terugvoer van die publiek ontvang asook Familie lid wat laat weet het hy is tans in gesprek met die vermiste persoon
Na aanleiding van die inligting van die publiek het NCA n Reaksie lid van Limpopo in daardie area uitgestuur, die seun is veilig en gevind
Baie dankie vir almal betrokke en vinnige reaksie en terugvoer
Mike SACCW Missing Persons
Jaco Cohen
NCA LP Reaksie Jacques Barnard
Publiek
Aubyn NCA
Saam maak ons n verskil 👊