Reaksie Vrystaat NCA
5 Sept 2020
Oproep ontvang dat daar ‘n vrou, ‘n kind in die vlei gegooi het.
Sy het gevlug in ‘n Quantum bussie, mense kon nie regestrasie sien nie, maar daar was van die mense wat haar herken het.
Het dadelik ondersoek ingestel, en na die persoon se huis gegaan, wat die kind in die vlei gegooi het. Sy was nie daar nie, en het die bure gevra of het hulle nie ‘n tellefoon nommer nie, NCA het die tellefoon geping vir my, binne 20 minute het ons die vrou gekry.
Groete
Francois Britz
Kroonstad NCA