PROJECT: UNCONFIRMED WARNING MESSAGES LEAD TO MISINFORMATION

  π‚π‹πˆπ‚πŠ π“πŽ 𝐑𝐄𝐀𝐃 𝐓𝐇𝐄 ππ‘πŽπ‰π„π‚π“ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-unconfirmed-warning-messages-lead-to-misinformation  

SOEKTOG NA VERMISTE DAME IN HEIDELBERG

NCA GP REAKSIE 20/06/2024 19:32 Reaksielede aktiveer om in soektog te help na ‘n dame wat haar woningΒ  verlaat het om 16:20 en nie weer gesien is nie. Soek geselskap kom bymekaar en beweeg hulle af in die rigting van Blesbokspruit in die omgewing. Om 20:22 is die dame ongedeerd in die bos gevind. Baie […]

INVESTIGATE FIRE: GERRY BRAND STREET, UNITAS PARK VEREENIGING

NCA GP REAKSIE – VEREENIGING 20/06/2024 10:55 While a NCA GP Response member was standing off at a funeral he saw a lot off black smoke comming from Unitaspark SIDE, he decided to go and have a look and found that the field behind the houses are on fire and that the fire is burning […]

VERMISTE EGPAAR OPGESPOOR

  NCA GP REAKSIE – ANTI HIJACKING UNIT 19/06/2024 22:54 Roep om hulp ontvang van twee bejaardes wat 06:30 vertrek het vanuit Warner Beach aan die kus van KwaZulu-Natal en teen 22:54 die aand nog nie tuis was te Deneysville in die Vrystaat nie. 23:00 Word kameras ge-aktiveer. Voertuig het om 15:30 deur Piet Retief […]

VERLEEN BYSTAND OP KOP AAN KOP BOTSING

NCA GP REAKSIE – WITPOORTJIE 18/06/2024 07:53 Het nood boodskap gekry op Witpoortjie Emergency Crime Prevention Volunteer groep dat twee Taxi’s betrokke is in kop aan kop botsing op die hoeke van Corlette Laan en Progress Laan. Met aankoms het ons reaksie span dadelik vasgestel of daar enige ernstige beserings is en hoeveel pasiΓ«nte op […]

BYSTAND OP ONGELUKSTONEEL

NCA GP REAKSIE 14/06/2024 10:00 Reaksie lid staan af op Ongelukstoneel op Houtkop weg/Ou Johannesburg weg. Twee voertuie betrokke, geen beserings. Bewerings dat een van bestuurders besope was. SAP ontbied, die bevinding was dat persoon nugter is. Insleep dienste is ontbied. Reaksie lid help met verkeer beheer om toneel. Persone betrokke in ongeluk het besonderhede […]

ASSAULT VICTEM ASSISTANCE:

NCA GP REACTION 13/06/2024 17:10 While on duty at around 17:10, doing routine patrols in Duncanville Vereeniging I came across a male and female having a dispute about something. While observing them the male started assaulting the female, people of the community start shouting at him. While rushing to my vehicle the suspect ran away […]

BYSTAND OP ONGELUKSTONEEL VERLEEN

NCA GP REAKSIE – Witpoortjie /Roodepoort 10/06/2024 16:30 Een van ons reaksie lede het ‘n oproep ontvang van ‘n voertuig ongeluk. Met aankoms vind ons die voertuig op sy dak, bestuurder nie beseer nie. Inwoners wou bestuurder roskam oor die spoed wat hy gery het en ander mense se lewens in gevaar gestel het. Die […]

Tref en trap, Elandspoort, Gauteng

NCA GP REAKSIE 09/06/2024 17:30 Reaksielede ontvang inligting van ‘n Tref en trap voorval op die hoeke van Martini Henry/Armstrong in Elandspoort. Op toneel aangekom word inligting bevestig. Besope motoris, het bo oor twee kinders (4 jaar en 13 jaar) gery wat op die sypaadjie gesit het. Die beseerdes is per ambulans vervoer na die […]

ASSISTANCE TO SHOOTING VICTIM

NCA FS REAKSIE 24/05/2024 19:13 19:13: Receives emergency call that someone has been shot in what appears to be a hijacking. Vehicle was taken, victim behind Usave in Thumahole (Parys settlement). Ambulance and necessary authorities are organized by responding members. Services conclude and response closes the matter 19:17 Thank you to All involved.