6. Bystand word gebied, Roodepoort, Gauteng
GP Reaksie NCA 13/11/2023 Tyd: 12h00 NCA GP Reaksie en Help24 Secure staan SAPD by tydens arrestasie, die arrestasie was suksesvol het verdagte gekry en geneem na Roodepoort Stasie toe. Baie dankie Roodepoort SAPD National Crime Assist Help24 Secure
5. Huisbrand, Witpoortjie, Gauteng
GP Reaksie NCA 11/11/2023 Tyd: 12h53 Dame vra bystand nadat familie lid se huis brand. Die vuur is suksesvol geblus. Die huis is gered, maar die wendyhuis was afgebrand tot op die vloer. Baie dankie aan: National Crime Assist ADT & FIDELITY BRANDWEER WSRNW Neighborhood Watch
4. Bejaarde dame benodig hulp, Elandspoort, Gauteng
NCA GP Reaksie Pretoria Wes. 11 November 2023 10:40 Op toneel vind ons n 60 jarige dame met n ernstige oop wond op haar enkel. Per Namola ontbied NCA Reaksie lid ‘n Staats Ambulans Ref nr 10787. Gauteng EMS A0722 op toneel. Pasiënt P3 word na Kalafong Hospitaal. 12:00 Onttrek vanaf die toneel.
3. Baba word agter gelaat in ‘n apteek te Elandspoort, Pretoria Wes, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 09 November 2023 16:32 Arriveer op toneel. ‘n Baba seun ongeveer 6 tot 8 maande oud, is agter gelaat in die Apteek. Volgens kring Kameras het die moeder die kind in sy stootwaentjie net gelos omgedraai en uitgestap. Kontak privaat SB van Pta Wes SAPD 17:02 PW12 op toneel. 17:40 […]
2. Dame benodig hulp, Danville, Pretoria Wes.
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 09 November 2023 19:45 Buitelandse immigrante het versuim om huurgeld te betaal en dreig die huis eienaar dat sy aangerand sal word. SAPD sowel as Metro Polisie is gekontak. Gemeenskap buurtwag op toneel. NCA lede teenwoordig. SAPD verduidelik die kontak en beveel die huurder om onmiddelik die perseel te verlaat. […]
1. Vermiste meisies gevind, Polokwane, Limpopo
NCA LP Reaksie Polokwane 23/10/2023 17:11 1. Vermiste meisies gevind, Polokwane, Limpopo Twee skool meisies het weggeloop en soektog begin. 17:40 Inligting ontvang dat kinders veilig en gevind is. 17:51- Bevestig, kinders is gevind. Is op toneel. 17:58 Albei kinders se ouers daag op by toneel. Ouers neem saak verder. 18:21 NCA LP Reaksie staan […]
1. Diefstal in aanvang, Danville, Pretoria Wes
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 04 November 2023 12:25 Diefstal in aanvang word aangemeld. ‘n Verdagte met geen sigbare beserings is steeds inbesit van 2 x krane en koper pype. PW 12 op toneel. Verdagte word afgevoer na SAPD Pretoria Wes ons volg saam met klaer. Mas 85/11/2023 geopen. Baie dankie aan almal betrokke.
1. Verdagtes gearresteer, Welkom, Vrystaat
FS Reaksie NCA 03/11/2023 NCA FS Reaksie lede en Kroonstad Buurtwag het 08h10 reageer nadat ‘n voertuig vermoedelik bank kaarte gesteel het by ‘n OTM in Kroonstad. Voertuig is agterna gesit rigting Welkom. Lede is geaktiveer in Welkom en te same met SAPD is die voertuig afgetrek en verdagtes is 08h35 gearresteer te Welkom. Hulle […]
PROJECT THE DANGERS OF FAKE FIREARMS AND THE LAW LW
In South Africa, obtaining a firearms license can be a complicated and lengthy process, which drives some individuals to seek alternative methods of self-defence. One such method is to use fake pistols that shoot blanks or small pellets with realistic gun sounds. While these items may appear to be a quick and easy solution to […]
PROJECT THE ILLUSION OF DEEPFAKE JD
In this era of technological marvels, SSS is compelled to address a pressing concern that has woven its way into the fabric of our digital existence: Deepfakes. It is critical to shed light on this intricate web of synthetic realities that poses a profound threat to our collective trust, privacy, and societal stability. Click here […]