14. Man inmekaar gesak langs die voertuig, Danville, Gauteng.

NCA GP Reaksie Pretoria Wes. 25 November 2023 07:35 ‘n SAPD lid reël vir nood dienste. Namola staan ons by GPG verwys 10675. Baie dankie aan alle dienste op toneel: PW145. Netcare 911  RV76. Emergancy Medical Services PR0001-T. Berader Simone van Best Care. Tulisma Begrafnis Ondernemers.

13. Onwettige kabel konneksie te Elandspoort, Pretoria Wes, Gauteng.

GP Reaksie NCA Verslag Pretoria Wes. 24 November 2023 10:00 13:40 Maak telefonies kontak met CoT Illegal Connections eenheid. MP1051 staan af. Nodige elektriese inspekteurs word gekontak. CoT Electricity Inspekteurs op toneel knip onwettige kabels af en ‘n stywe boete word uitgeskryf aan die oortreders. 16:01 Alle dienste onttrek vanaf die toneel.

12. Verlate voertuig Danville, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes 23 November 2023 16:45 Verlate voertuig in Danville se sleutel steeds in die aansitter. Omstreeks 13:35 op 23 November 2023 is die betrokke voertuig gekaap in Danville. Na bewering is die bestuurder deur wat nie gesluit was oopgeruk en die drywer is uit die voertuig geruk. Slegs 2 verdagtes volgens […]

11. Zama-Zamas arrested, Gauteng

GP Reaction NCA 22/11/2023 We took part in an illegal Mining Operation in Krugersdorp. 6 Zamas were arrested at Khayla Shaft, as well as retrieving a firearm and an AK47 Bayonet. We also apprehended 3 suspects with posession of drugs whilst in Krugersdorp CBD. On scene: SAPS NCA Crime Prevention Wardens Mine Private Security

2. NCA tesame met Buurtwagte vind gesteelde voertuig, Vrystaat

FS Reaksie NCA Kroonstad Gesteelde voertuig gevind Op Saterdag 18 Nov’23 omstreeks 16h20 is ‘n Hyundai H100 bakkie wat plaaslik gesteel is, se uitkyk op plaaslike buurtwag groepe gedeel. Vrystaat NCA reaksie lede in Kroonstad te same met Buurtwag patrolleerders het die voertuig opgemerk op die R76 Viljoenskroonpad. Die voertuig is positief uitgeken en is […]

10. Illegal mining, Khutsong/Carletonville, Gauteng

GP Reaction NCA 16/11/2023 We took part in Operation Shanela, which took place in Khutsong and Carletonville. We raided a Zama Zama compound and successfully confiscated a massive variety of equipment and stolen goods. In Khutsong, we successfully apprehended 5 suspects involved in illegal mining activities. On scene: NCA SAPS Crime Prevention Unit Mining Private […]

9. Voetganger raak gery, Witpoortjie, Gauteng

GP Reaksie NCA 20/11/2023 Tyd: 14h25 Voertuig het ‘n inwoner in Witpoortjie raak gery en deur ‘n huis se muur en palisades gery. Met aankoms op toneel was 3 van First Help Towing reeds op toneel. Die voetganger is met Ambulans na hospitaal vervoer. Op toneel as volg: National Crime Assist JMPD SAPD EC Security […]

8. Hulp benodig Elandspoort, Pretoria Wes, Gauteng

NCA GP Reaksie Pretoria Wes 18 November 2023 11:40 ‘n Jong man het ‘n groot wond op linkerkant van sy regter kuit. Per Namola word Gauteng Ambulans ontbied, verwysing nommer 10890. 12:54 A0722 op toneel.  Pasient P3 word na Kalafong Hospitaal vervoer. 13:09 Onttrek vanaf die toneel.

6. Bystand word gebied, Roodepoort, Gauteng

GP Reaksie NCA 13/11/2023 Tyd: 12h00 NCA GP Reaksie en Help24 Secure staan SAPD by tydens arrestasie, die arrestasie was suksesvol het verdagte gekry en geneem na Roodepoort Stasie toe. Baie dankie Roodepoort SAPD National Crime Assist Help24 Secure