9. Huisbraak, Danville, Pretoria, Gauteng.

GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 7 Oktober 2023 9. Huisbraak, Danville, Pretoria, Gauteng. Voorval het plaasgevind tussen 16:00 en 16:45. 2 x Plat skerm TV’s netjies uitgeplak. Dames sowel mansklere uit kaste verwyder. Kos uit die yskas. Vir nou was dit die meeste wat dadelik opgemerk was. Voertuig volgens Bure betrokke. Wit BMW dolfyn shape. […]

6. Bakleiery by besigheid in Danville, Pretoria, Gauteng.

GP Reaksie Pretoria Wes. 05 Oktober 2023 17:05 ‘n 10 jarige seun se oorbel bloei. Daar is ‘n duidelike hand merk op regter wang en ‘n erg opgehewe rooi Streep op sy lae rug. Daar is ook ‘n man wat se regter hand bloederig steeds met stuk yster in sy hand. 17:25  PW  SAPD13 op […]

5. Bestuurder vra bystand, Elandspoort, Pretoria, Gauteng.

6 Oktober 2023 17:11 Kabels is teen ‘n paal afgesny vermoedelik deur vandaliste. 3 CoT voertuie is op toneel. 19:45  alle voertuie onttrek vanaf die toneel. Metro begeleide wag by brandweer stasie. 19:46 onttrek vanaf die klagtes.

4. Bystand benodig te Elandspoort, Pretoria, Gauteng

GP Reaksie NCA Preroria Wes 05 Oktober 2023 10:40 Twee verdagtes was besig om met elektriese kabels los te maak. 11:03  PW12 op toneel en die twee verdagtes word ingelaai. Klag word gelê by Metro Polisie.

3. Vrou benodig bystand Elandspoort, Pretoria, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes 02 Oktober 2023 18:55 ‘n 64 jarige dame, reageer nie, maar haal wel asem. 19:03  ontbied Ambulans per Namola Ref nr 101590. 19:58   A0954  Gauteng Emergency Medical services op toneel. 20:16  Pasient P1 Pretoria Wes Hospitaal, vervoer die man hospitaal toe met ID en hospitaal kaart. 20:37 onttrek vanaf hospitaal […]

2. Moontlike tref en trap, Danville, Gauteng.

GP Reaksie NCA Pretoria Wes 01 Oktober 2023 09:15 Met ons aankoms vind ons as volg: 1 x man wat teen die pad lê te Transoranje voor die Daspoort tonnel. Daar is geen reaksie maar dis duidelik die persoon haal steeds asem,  na bewering is die persoon al van voor 06:00 sigbaar op die toneel […]

1. Bakleiery by winkel, Danville, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes 30 September 2023 17:50 Hulp word ontbied weens ‘n bakleiery op die h/v Dan en Heathly weg Danville. Op toneel vind ons as volg: Twee mans het ‘n erge woordewisseling in ‘n winkel gehad. Een man is erg onder die invloed van alkohol. Buite die winkel het een van die […]