PROJECT EXTORTION FROM INSIDE SOUTH AFRICAN PRISONS KN
Specialised Security Services have noted an alarming trend of extortion occurring within South African prisons. Click here to read more:http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2023/11/PROJECT-EXTORTION-FROM-INSIDE-SOUTH-AFRICAN-PRISONS-KN.pdf
25. Vrou in erge pyn word te hulp gesnel, Elandspoort, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 31 Oktober 2023 16:48 Die dame se linkervoet erg opgeswel en baie rooi, daar is ‘n wond aan die linker kant van enkel en tone ‘n donker kleur. 16:59 Noodroep na Namola vir n Staats Ambulans. Verw nr 102975. 17:48 A1277 Gauteng Emergency op toneel 18:00 Pasient P3 na Kalafong […]
24. NCA assisteer SAPD tydens arrestasie, Witpoortjie, Roodepoort, Gauteng
GP Reaksie NCA Saterdag 28/10/2023 Tyd: 08h30 Informasie onvang van ‘n moontlike ongelisensieerde vuurwapen in Witpoortjie waarmee ‘n verdagte mense gedreig het Vrydagaand NCA en CRS het ‘n SAPD beampte geassisteer om die verdagte vas te trek en te arresteer. Die verdagte sowel as die wapen is gevind. Die verdagte is gearresteer en geneem na […]
23. Motorongeluk, Danville, Gauteng.
GP Reaksie Pretoria Wes 28 Oktober 2023 15:30 15:37 Kontak Namola vir Metro Polisie. First Help sleeptrok op toneel. 16:17 MP0036 op toneel. AR 313/10/2023 word geopen. 17:05 Almal onttrek vanaf die toneel.
22. ‘n Ouer dame wat moontlik mediese hulp benodig, word aangemeld, Elandspoort, Gauteng.
GP Reaksie Pretoria Wes 28 Oktober 10:55 11:04 Op toneel. 11:18 Dame weier mediese hulp. 11:19 Onttrek vanaf die toneel vir nou. 13:20 Terug by toneel … alles steeds dieselfde en steeds word mediese hulp geweier. 13:25 Onttrek heeltemal van die klagte.
21. Swerm bye val mense aan in Elandspoort, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 27 Oktober 2023 18:10 Verskeie voetgangers en kinders is reeds gesteek maar sover niemand ernstig nie. Verskeie persoonlike items het in die vlug verlore agtergebly in die pad. 18:46 Bye raak baie rustiger nou, hulle het in ‘n paal ingetrek en daar is niks wat ons nou verder kan doen […]
20. Onwettige sinkhuis in reservaat word opgerig, Danville, Gauteng.
GP Reaksie Pretoria Wes. 26 Oktober 2023 18:00 19:50 Gemeenskap is besig om daar saam te drom. 20:05 Paaie word toegemaak met brandende voorwerpe. 21:20 Misdaadvoorkoming PW50 op toneel. Metro polisie illegal landgrab eenheid daag op. 22:06 Almal onttrek vanaf die situasie.
19. Bystand word gelewer aan die vullis verwyderings trokke in Elandspoort, Gauteng.
GP Reaksie Pretoria Wes. 25 Oktober 2023 07:30 08:03 Eerste trok daag op. By nadere inspeksie waar sluipslapers slaap merk ek dat meeste goed verwyder is niemand insig. Tydens die skoonmaak proses is al die sakke klere en rondlê goed op ‘n hoop gestoot en die struike word ook plat gestoot. 11:36 3 x trokke […]
18. Ondersoek word ingestel nadat ‘n groot klomp gemeenskapslede in ‘n steeg in Elandspoort gewaar word.
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 24 Oktober 2023 09:12 By navraag blyk als onder beheer te wees maar die drywer van eie TLB se die mense pls in hulle werk. Dadelik kontak Direkteur Waste Management en se dat op toneel is. Inspekteur J daag ook op en als raak rustig. By nadere ondersoek van die […]
1. Twee vermiste 12 jarige dogters, Polokwane, Limpopo
LP Reaksie NCA Polokwane 23/10/2023 17h11 Ontvang boodskap op Polokwane Alerts groep van 2 skool meisies wat weggeloop het. NCA LP Reaksie begin dadelik rondry en soek selfs die ouers van kinders. 17h40- ons is laat weet kinders is veilig gevind by stiefseun se woning. 17h51- Daag op by huis van waar kinders gevind is. […]