4. Verwaarlose honde, Gauteng

GP Reaksie NCA 24/11/2022. 15H27 Verwaarlose honde Informasie is deurgegee oor honde wat ondervoed is. Net ‘n lasbrief van die Hof is agt honde verwyder. Die operasie was ‘n sukses. Baie dankie aan almal betrokke: SAPS SAPS Search and Rescue SPCA Rand West National Crime Assist (NCA) GP Reaksie

4. Motor/Trok ongeluk, KwaZulu-Natal

KZN Reaksie NCA 22/11/2022 Suidkus Motor/Trok ongeluk Suidkus lid kom op ongeluk af waar ‘n trok en ligte motorvoertuig betrokke is. Lid versoek mediese bystand en toneel word oorhandig aan Nooddienste.

3. Vermiste persoon, Suidkus, KwaZulu Natal

KZN Reaksie NCA Suidkus 16/11/2022 Vermiste persoon Suidkus lid ontvang informasie van vermiste jong man. Ondersoek word ingestel. Jong man word opgespoor, veilig en familie word in kennis gestel.

2. Onreëlmatige gedrag van dame

KZN Reaksie NCA Suidkus 13/11/2022 Onreëlmatige gedrag van dame NCA KZN Reaksie lid van Suidkus word genader vir bystand by ‘n winkel waar ‘n dame wat onder die invoeld is van alkohol of dwelms is, wangedrag toon deur goed om te gooi. Sy het na bewering ook mense se voertuie geskop. Maser Sekuriteit word gekontak […]

3. Persoon gesoek vir voertuig diefstal, Gauteng

GP Reaksie NCA 9/11/2022 Persoon gesoek vir voertuig diefstal CAS 120/11/2022 Klagte ontvang vir voertuig diefstal. Die verdagte is geidentifiseer en hulp is aangevra om verdagte op te spoor. Die nodige informasie is met toestemming versprei aan die publiek. Alle leidrade is opgevolg. 12/11/2022 Positiewe Inligting het die ligging van die verdagte weergegee, waar die […]

1. Gewapende roof, Mpumalanga

NCA MP Reaksie 8/11/2022 19:30 Gewapende roof Omstreeks 19H30 het 4 gewapende mans ‘n egpaar oorval en van hul elektroniese toerusting en bankkaarte beroof. Die een slagoffer was op daardie oomblik met hul daaglikse radiotoetse tussen Bure besig en kon nie daarin slaag om alarm te maak nie. Al die radios is ook geneem. Beide […]

1. Verdagte voertuig in oprit, Noordkus, KwaZulu-Natal

KZN Reaksie NCA Noordkus 8/11/2022   NCA KZN Reaksie word genader om ondersoek in te stel na ‘n voertuig wat in klaer se oprit staan. NCA KZN Reaksie vind dat die bestuurder onder die invloed van alkohol aan die slaap geraak het. SAP word ontbied. NCA KZN Reaksie onttrek nadat SAP die toneel oorgeneem het. […]

2. Hijacked truck recovery, Krugersdorp, Gauteng

  HI-jacket truck recovery 08/11/2022. We received a message from a group. A stationary truck was hijacked. NCA GP Responded to the location and found the truck in Munsieville Krugersdorp. Unfortunately the load was taken and some cash. The suspect fled. Thanks to everyone involved: National Crime Assist South African Police Service Krugersdorp Dowry Group […]

1. Gekaapte voertuig, Gauteng/Noordwes

NCA GP/NW Reaksie 2 November 2022 n Kaping is op die N12 Deelkraal grondpad aangemeld. Isuzu NPR 400 5T trokkie.  Die slagoffers  was op die N12 toe ‘n voertuig vir hulle gewys het om af te trek. Die slagoffers is afgetrek en deur 2 kapers gekaap. Die bestuurder en sy passasier is agter die trokkie […]

1. Recovery, Krugersdorp, Gauteng

NCA GP Reaction 3 November 2022 Recovery Returned to the collapsed mine structure of last night and noticed two(02) bodies inside the hole. With the help of members of GEMS SORT, Benoni K9 Search & Rescue, as well as Soweto K9 Search & Rescue and National Crime Assist as well as members of the mine, […]