PROJECT MISSING PERSON MARUSHA DE KOCK
“Specialised Security Services” urgent help in finding 17yearrequests the public’s old Marusha de Kock, who went missing earlier today, on Wednesday, 29 June 2022, in Cullinan. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/07/PROJECT-MISSING-PERSON-MARUSHA-DE-KOCK.pdf
PROJECT URGENT REMINDER MISSING MINOR JANA COETZEE 2
This 17-year-old went missing from near her home along Gericke Street, Minnebron, Brakpan, at around 18:00 on 22 May 2022. Jana’s family is extremely concerned for her well-being and we appeal to the public for any information or help in locating her. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/07/PROJECT-URGENT-REMINDER-MISSING-MINOR-JANA-COETZEE-2.pdf
1. Huis inbraak, Marina Beach, KwaZulu-Natal
27 Junie 2022 20:38 NCA KZN Reaksie reageer na Marina Beach area waar ‘n huis inbraak aangemeld is. Die toneel is veilig verklaar en die inbrekers is nie op toneel gevind nie. Die dame s veilig. BAIE DANKIE NCA KZN Reaksie en alle ander betrokke partye.
1. Stoor brand, Moedwil area, Noordwes
27/06/2022 21:30 NCA NW Swartruggens Reaksie lid was uit op patrollie in die Moedwil area toe ‘n oproep ontvang is van ‘n brand op ‘n plaas op die Kosterdam pad. ‘n Stoor met gras bale en voer asook ander elektriese masjiene en toerusting is in die brand vernietig. Daar was baie hulp en 4 vuurvegters […]
5. Moontlike gesteelde motorfiets, Krugersdorp, Gauteng
22 Junie 2022 17:13 ‘n Motorfiets wat voor ‘n trok ingery het is opgemerk deur ‘n NCA GP Reaksie lid. Daar was ook geen lisensie skyfie sigbaar nie. Die motorfiets is gevolg en die drywer het amper weer ‘n ongeluk veroorsaak voor hy tot stilstand gekom het. Die GP Reaksie lid het SAP ontbied. SAP […]
4. Vuur word vinnig geblus, Krugersdorp, Gauteng
21 Junie 2022 23:53 Die DA Voorsitter het NCA GP Reaksie Krugersdorp gekontak rakende informasie ontvang van ‘n brand in Kenmare Uitbreiding 4, Krugersdorp. Op pad na die toneel was die veldbrand van ver af reeds sigbaar. Kontak is gemaak met mense op toneel. Een voertuig van Mogale Response Service en DMS Security is op […]
3. Sukses word behaal met die arrestasie van bedrieër met verskeie sake teen hom, Roodepoort/Randfontein, Gauteng
20 Junie 2022 16:00 NCA GP Reaksie lid is gekontak om ‘n ondersoek te loots na ‘n man wat die klaer R66 000 skuld. Tydens die ondersoek is gevind dat die verdagte reeds verskeie sake teen hom het onder andere vir bedrog en aanranding. Die verdagte is opgespoor en daar is gereël dat SAPD Roodepoort […]
2. Ongeluk op Randfonteinpad, Roodepoort/Krugersdorp, Gauteng
16 June 2022 07:55 Onderweg terug na Krugersdorp het NCA GP Reaksie lid op ‘n ongeluk afgekom. Die insittendes was wagte en al vier was beseer. Die besigheid waarvoor hulle werk is ook in kennis gestel nadat daar dadelik met Namola kontak gemaak is om die nodige nooddienste te ontbied. Die wagte se wapens is […]
PROJECT THE STATE OF THE OUR COUNTRY SOUTH AFRICA 2022
South Africa is buckling under extraordinary violent crime. This is over and above a declining economy, high levels of corruption, a debilitating infrastructure, and increasing poverty and unemployment. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/06/PROJECT-THE-STATE-OF-THE-OUR-COUNTRY-SOUTH-AFRICA-2022.pdf
PROJECT CHANTEL OLIVER PART 2
AFTER OUR INITIAL EXPOSE REGARDING THE DEALINGS OF CHANTEL OLIVER – WE CONFIRMED IN JUNE 2021 THAT SHE HAD BEEN FOUND GUILTY AND HAD RECEIVED A PENALITY OF 6 MONTHS IMPRISONMENT AND A 5 YEAR SUSPENDED SENTENCE Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/06/PROJECT-CHANTEL-OLIVER-PART-2.pdf