6. Vermiste kind keer veilig terug na haar ouerhuis, Krugersdorp, Gauteng

06/04/2022 22:18 Krugersdorp SAPD lid het bystand gevra rakende ‘n vermiste 16 jarige kind.  Die kind was nooit skool toe nie en die vriende het aangeneem die kind is siek by die huis.  Die pa van die vermiste dogter het ons in kennis gestel dat die vermiste kind by ‘n nagklub waargeneem is saam met […]

SUCCESS PROJECT JOHNDRE VAN DER MERWE ARRESTED

“Specialised Security Services” requested help from the public for any information regarding Mr. Van der Merwe. Our Community Policing Forum associates and specialist investigator Mr. Hein Jooste did an excellent job and put in many hours to follow up v The public arious leads on Mr. Van Der Merwe. on came through and we received […]

5. Verdagte gearresteer, Heildelberg, Gauteng

06/04/2022 17:00 ‘n Verdagte word gesoek in verband met ‘n bedrogsaak in Empangeni. Daar is ook ‘n saak van voertuig diefstal teen die verdagte oopgemaak. Die verdagte het egter ingestem tot ‘n ontmoeting in Heidelberg waar die verdagte gearresteer is. SAPD het die saak oorgeneem. BAIE DANKIE NCA GP Reaksie SAPD

SUCCESS PROJECT SOLIDEARTH MEERKATS FOUND

Solidearth is a meerkat rehab and rescue centre in Van Zylsrus, Northern Cape . It is a nonprofit organisation that rescues wildlife and rehabilitates them to release them back to the wild. This organisation rehabilitates all wildlife but specialises in meerkats. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/04/SUCCESS-PROJECT-SOLIDEARTH-MEERKATS-FOUND.pdf

PROJECT CROSS BORDER VEHICLE RECOVERY PART 3

The aim of this document is to alert the public to a multitude of vehicles stolen within South Africa but never recovered. Our Specialist Investigators visited Mozambique, specifically to trace some of these vehicles. A multitude of stolen vehicles was identified, including motorcycles, 4X4 bakkies and even boats. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/04/PROJECT-CROSS-BORDER-VEHICLE-RECOVERY-PART-3.pdf

4. Ernstige motorongeluk, Randfontein, Gauteng

04/04 /2022 20H48 ‘n Ernstige motorongeluk is aangemeld op die R41 naby Laratong.   Op die vorige toneel was Netcare911 en NCA GP Reaksie het hulle bystand gevra en na die toneel gehaas. Op toneel was Verkeersbeamptes sowel as die man wat gevra het vir hulp. Die man wat gestop het by die ongelukstoneel het die […]

3. Motorongeluk, Roodepoort, Gauteng

04/04/2022 20H00 ‘n Motor voertuig ongeluk by Wilgerood en Topzan kuirsing is telefonies aangemeld by NCA GP Reaksie. Op toneel was daar reeds nooddienste en insleepdienste.   NCA GP Reaksie het by gestaan vir ingeval as hulle hulp kort.   Namola is genader gevra om die Metro Polisie te ontbied aangesien daar op toneel sprake was van […]

2. Dame gered uit lewensgevaar, Gauteng

NCA GP REAKSIE DAT: 05/04/2022 18:00 ‘n Boodskap is ontvang van ‘n dame wat vrees vir haar lewe, waar sy gedreig was met moord.  NCA GP Reaksie lede het dadelik tot aksie oorgegaan en die dame uit die gevaarlike plek gaan haal in Cosmo City en haar na ‘n veilige bestemming geneem. BAIE DANKIE NCA […]

1. Poging tot roof en voertuig-kaping, Kliprivier, Gauteng

NCA GP REAKSIE 09/04/2022 Ongeveer 19:34 ontvang NCA GP Reaksie lid ‘n oproep vanaf Midvaal Peace Officer van ‘n voertuig kaping en roof wat besig is om plaas te vind by die Kliprivier brug, by die rivier.   NCA GP Reaksie lid in samewerking met  Kliprivier SAPD reageer na toneel.  Een verdagte word gearresteer.  Verdere aksie […]

PROJECT MOST WANTED MURDERERS AND RAPISTS 1 APRIL 2022

“Specialised Security Services” will relentlessly continue to broadcast the pictures and details of dangerous, violent and merciless individuals. Remember that withholding information is as good as committing a crime. Many people try to protect criminals because they have been intimidated or threatened or because the criminals are in fact, family. “Specialised Security Services” commits to […]