PROJECT URGENT REMINDER JACQUES ARTHUR MALOT 27 JANUARY 2022

“SPECIALISED SECURITY SERVICES” IS RELENTLESS IN OUR SEARCH FOR THIEVES, FRAUDSTERS AND MURDERERS. ONCE AGAIN, WE APPEAL TO THE PUBLIC FOR INFORMATION REGARDING JACQUES ARTHUR MALOT Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/01/PROJECT-URGENT-REMINDER-JACQUES-ARTHUR-MALOT-27-JANUARY-2022.pdf

PROJECT SAPS SUCCESS 26 JANUARY 2022

In a country devastated by crime, a helpless public and corrupt SAPS individuals, “Specialised Security Services” would like to highlight the successes loyal and committed SAPS-members achieve. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/01/PROJECT-SAPS-SUCCESS-26-JANUARY-2022.pdf

PROJECT DANGER WARNING N4 HIGHWAY

During the Festive Season, “Specialised Security Services” warned the public regarding hijackings on the N3. This crime is still being perpetrated and the warning is still very relevant. We attach these projects for your urgent attention. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/01/PROJECT-DANGER-WARNING-N4-HIGHWAY.pdf

4. Rowers word vasgetrek, Annlin Wes, Pretoria

27/01/2022 03:30 Daar was vanoggend om 03h30 ‘n inbraak in Annlin Wes Pretoria. Die eienaar is tans in Durban en net haar kinders was by die huis. Sy het my geskakel en ek het onmiddelik alarm gemaak. Binne 5 min was ons op toneel. Die inbrekers het ontsnap met verskeie elektroniese toerusting soos Tv’s en […]

2. Bystand word gelewer toe bakkie onklaar raak, Tulbach/Gordonsbaai, Wes Kaap

25/01/22 17h00, ‘n Reaksie lid roep in met bakkie probleme. Teen ongeveer 17h15 reageer Reaksie lid xxx, met ‘n persoon om te help, maar die bestuurder van die bakkie het ‘n tydelike oplossing gepraktiseer en kon tot by sy huis vorder. Xxxx se kontak staan steeds by sou verdere hulp benodig word. BAIE DANKIE NCA […]

2. Motor ongeluk, Margate, KwaZulu-Natal

16/01/2022 ‘n Boodskap is ontvang via Namola. Daar was ‘n motor ongeluk naby Margate. Kontak besonderhede van die persoon op toneel is verskaf. ‘n Suidkus reaksie lid het reageer. Nadat in verbinding getree is met die kontak op toneel, is verneem dat mense eintlik naby Mooirivier staan na ongeluk en nie Suidkus. Dexter lede is […]

3. Voertuig ongeluk, Daleside, Gauteng

15/01/2022 17:09 Ongeveer 17:09 het NCA Reaksie lid Romeo 7 ‘n boodskap ontvang vanaf Daleside waar twee voertuie wat mekaar jaag, ‘n voertuig is gestamp, maar voertuig het weggejaag van tonee. NCA GP Reaksie lid het dadelik ontplooi na toneel om ondersoek it te stel oor saak. Die man van die gestampte voertuig het ‘n […]

1. Verdagtes vlug, Port Shepstone, KwaZulu-Natal

15/01/2022 Verdagtes vlug, Port Shepstone, KwaZulu-Natal Saterdag agtermiddag is ‘n oortreding op ‘n plaas naby Port Shepstone aangemeld. Die verdagte het op vlug geslaan tussen bosse en oor die rivier verdwyn. Om sy voorkoms te verander het hy selfs sy hemp weggegooi. Na ‘n lang ruk is soektog afgelas en vermoed dat verdagte in naby […]

2. MOTORVOERTUIG ONGELUK, RANDVAAL GAUTENG

13/01/2022 17:35 ‘n Moterongluk op die hoeke van Joan rd en R557, Wakerville pad, is aangemeld. Dit bleik dat die een drywer deur ‘n groot plas water gery en beheer veloor het oor die voertuig. Die voertuig het die pad verlaat en sowat 15 meter vanaf waar die water in die pad was tot stilstand […]

PROJECT KIDNAPPINGS THE MOTI BROTHERS

“Specialised Security Services” received confirmation from senior SAPS sources that the Moti family is fully cooperating with the investigation into the kidnapping of the 4 Motibrothers. The family also denied all previous media reports stating that they obtained an interdict against the SAPS. Mr. Bolhuis and his specialist investigators are elated with the information received. […]