NOTICE: ALIZE VAN DER MERWE FOUND

  𝐂𝐋𝐈𝐂𝐊 𝐓𝐎 𝐑𝐄𝐀𝐃 𝐓𝐇𝐄 𝐏𝐑𝐎𝐉𝐄𝐂𝐓 https://www.mikebolhuis.co.za/post/notice-alize-van-der-merwe-found

VULLISDROM DIEF LAAT SPAANDER

NCA GP REAKSIE 03/10/2024 12:10 Omstreeks 12:10 ontvang NCA Reaksielid ‘n noodroep in verband met diefstal van vullisdrom. Inligting is dat n jong man vanaf Danville rigting Elandspoort hardloop met ‘n gesteelde vullisdrom wat gemerk is “220”. in Mauserstraat Elandspoort wag NCA Reaksie lid hom in en kort op sy hakke is ‘n dame wat […]