Hoekom gaan jy uit jou huis? BESEF DIE ERNS

Hoekom gaan mense uit hulle huise as hulle honde agressief blaf? Dan nogal vrou alleen terwyl haar man in die bed lê en slaap? Die vrou erken nou sy het dom opgetree en nie gedink nie. Baie mense het al oor die jare hulle lewe verloor of was sleg aangerand nadat hulle n geraas buite […]

Safety tips regarding burglaries/attacks

… Safety tips Although it is important to have a fence, it won’t always keep out attackers. Always have strong safety gates which are always locked. Strong burglar bars in front of windows are also important. If attackers try to break down burglar bars or safety gates it can provide you with the time needed […]

BEDROGSPUL WAARSKUWING/SCAM ALLERT

Baksters word geteiken om geld terug te betaal aan kliënt wat “foutiewelik” te veel aan hulle betaal is… Bakers are targeted to repay money to customer who was “wrongly” overpaid in their account … LEES MEER/READ MORE … http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/01/BEDROGSPUL-WAARSKUWING.pdf

Gewapende Roof – Active Shooting

Wat doen jy as jy jou in ‘n winkel bevind tydens ‘n gewapende roof Druk op die skakel om meer te lees http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/Gewapende-Roof-_-Armed-Robbery.pdf

Aktiewe skietgeveg / Active shooting

In sulke ongekende selfs ondenkbare gebeure soos ‘n aktiewe skietgeveg, ward dikwels nie dadelik besef wat die omvang van die situasie is nie en nog minder dat daar ‘n skietery plaasvind. Dit word selfs verwar met klappers wat skiet. Druk op die skakel om meer te lees http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/Aktiewe-skietgeveg_Active-shooting.pdf

Bestry Kuber Misdaad

Hier is raad om Kuber Misdaad te beveg… Druk op die skakel om meer te lees http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/photo_2020-12-15_15-06-08.jpg

10 Situasies wat jou kwesbaar maak

Daar is 10 Situasies om te vermy wat jou kwesbaar kan maak …. Lees meer deur op die skakel te kliek http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/photo_2020-12-15_15-02-34.jpg

AANVALLE ATTACKS

Die woord “Plaasaanval” het al ieder en elk van ons se lewens geraak. Yet people living in towns and cities can no longer just attribute it to people living on farms, because YES, there are City and Town Attacks as well! Click here to read more / Kliek hier om meer te lees http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/AANVALLE-ATTACKS.pdf

Wat jy op sosiale media mag plaas

■ Jy mag NIE ‘n foto plaas wat ‘n verneemde verdagte kan identifiseer, voor hy nie in die hof verskyn het nie. ■ Jy mag NIE ‘n foto plaas van ‘n getuie in ‘n saak, Lees meer deur op die skakel te kliek http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/Wat-jy-op-sosiale-media-mag-plaas.pdf

Selfoon Diefstal

Die kanse is groot dat jy ten minste een maal in jou lewe die slagoffer van selfoon diefstal sal wees.  Selfone word meestal gesteel …. lees meer deur op die skakel te kliek http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/photo_2020-09-19_11-19-45.jpg