Motordiefstal, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 MOTORDIEFSTAL Sondag 20/10/2019 om 11:20 het ons ń aanvraag gekry om ń voertuig wat in Rustenburg gesteel is te gaan herwin. Ek en Leonie het onmiddelik reageer. Leonie het bestuur en ek het die nawigasie gedoen. Ek het met Jean Keyser NCA/GPF op Olifantsnek kontak gemaak om vir ons […]

Huisbraak, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 HUISBRAAK Vrydag 18/10/2019 on 04:00 die oggend het een van ons lede, Hennie Theron se dogter in Pendoring Laan gery en ń geskree gehoor. Sy het vir Hennie gebel waarna Ansie op Zello vir bystand gevra het. Sampie Bruyns NCA/RCCF het dadelik reageer maar die inbreker wat reeds die […]