2. Hi-jacked truck, Swartruggens, Northwest

  12 January 2022 Assistance was called in by SAPS 22:10 regarding a hijacked truck on the way to Swartruggens. Vehicle was found abandoned on the p124-1 (Swartruggens Lyndleyspoort) half of the load was already missing and no driver was found. Police searching for the driver. Owner phoned and reported the driver was indeed in […]

1. Motor ongeluk, Fochville, Gauteng

9 Januarie 2022 06:05 ‘n Oproep word ontvang van een van ons plaasboere se vrouens, waar sy meegedeel het dat daar ’n motor ongeluk so 500 meter van hulle huis af was. NCA GP Reaksie het reageer na die toneel. Met die aankoms daar is een voertuig gevind wat die pad verlaat het en gerol […]

1. Onklaar motorfiets, Gordonsbaai, Wes Kaap

01/01/2022 01:15 ‘n Reaksie lid het vanaf Gordonsbaai ingeroep vir hulp, motorfiets het krag verloor. SAPD is op toneel om te sien of hulle die motorfiets aan die gang kan kry. NCA Wes Kaap Reaksie se hoof reageer en ry vanaf Somerset-Wes na Gordonsbaai en kom 01:45 op toneel vir bystand. SAPD het reeds vertrek. […]

PROJECT CHILDRENS RULES JANUARY 2022

At the start of a new year and a new school year, “Specialised Security Services” would like to warn parents to stay informed, educate themselves if necessary and be actively involved in the lives of their children and their children’s social media activit ies. The dangers children are exposed to, have escalated exponentially. We attach […]

INTERVIEW LEN CLOETE SAfm 11 JANUARY 2022

@AldrinSampear speaks to Mr. Mike Bolhuis, Specialist Investigator into Serious Violent and Serious Economic Crimes, to ask for the latest update on Mr. Len Cloete, who was shot by police at a lodge in Muldersdrift, in November 2021, during an altercation. Click here to read morehttp://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/01/INTERVIEW-LEN-CLOETE-SAfm-11-JANUARY-2022.pdf

PROJECT KNOCKS AND SCAMS JANUARY 2022

To read more about PREVIOUS ONLINE SCAMS click on the linkhttp://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/01/PROJECT-KNOCKS-AND-SCAMS-JANUARY-2022.pdf

1. Aanval Rietvlei/Donkerhoek, Rustenburg, Noordwes

  02/01/2022 09:06 ‘n NCA NW Reaksie lid was op patrollie gedurende die aand van 01/01/2022. Hy het ‘n skoot gehoor, naby ‘n plot en teen 01:48 het hy ‘n WhatsApp gekry waar om hulp gevra word, want die oom is in die bed gesteek en die tannie in die gesig geslaan met ‘n spanner […]

13. Poging tot inbraak, Kliprivier, Gauteng

  30/12/2021 Ongeveer 22:13 het NCA Reaksie Romeo7 ‘n oproep ontvang vanaf die eienaar van Maatskapy dat daar 5 verdagtes is in sy Perseel Romeo7 het dadelik beweeg na die perseel en bystand gevra vanaf National Armed Reaction, DS11 en Midvaal Peace Officer Hulle het ingang gemaak tot die perseel en die verdagtes agterna gesit […]

9. Poging tot inbraak, Rietvlei/Donkerhoek, Rustenburg, Noordwes

  29/12/2021 01:30 Twee verdagte mans wat opgemerk is op CCTV kameras, word ongeveer 01:30 aangemeld. NCA NW Rietvlei/Donkerhoek Reaksie lid het patrollie gaan ry, maar niemand gewaar nie. Berig word ontvang van ‘n inbraak en daar word bevestig dat daar 2 verdagte jong mans was. Nog ‘n berig word ontvang van ‘n poging tot […]

8. Dame gaan staan met ‘n pap band, Ventersdorp, Noordwes

  23/12/2021 14:29 ‘n NCA lid vra bystand vir ‘n familie lid wat ‘n pap band net buite Ventersdorp het. NCA NW Ventersdorp Reaksie maak kontak met die dame en omstreeks 14:43 is ‘n Reaksie lid by haar. Die wiel word omgeruil. Daar word reëlings getref deur haar ouer om die stukkende band te herstel […]